Home » Entertainment » ‘Dankie, meisie’ – Maak My Famous | kykNET

‘Dankie, meisie’ – Maak My Famous | kykNET

Written By kyknettv on Thursday, May 16, 2019 | 02:43 PM

 
Megan Danner se weergawe van Celine Dion se “I’m Your Lady” waarborg vir haar ’n plek in die top-10 en laat vir Emo “speechless”. --- DStv Catchup: http://bit.ly/DStvCatchup Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!