Home » Nonprofits & Activism » Dewald Wasserfall - Nuwe Begin (Temalied van Die kontrak) - Liriekvideo

Dewald Wasserfall - Nuwe Begin (Temalied van Die kontrak) - Liriekvideo

Written By Dewald Wasserfall on Friday, Oct 05, 2018 | 01:08 AM

 
Woorde en Musiek : Dewald Wasserfall / Riana Nel (KvN Publishing / Coleske Artists Publishing) Produced by : Danny Smoke Video : The LVM Kry "Nuwe Begin" hier : https://play.google.com/store/music/album/Dewald_Wasserfall_Nuwe_Begin_Temalied_Van_Die_Kont?id=Bfb2xyxghsn53ckwon2cotykymq https://itunes.apple.com/us/album/nuwe-begin-temalied-van-die-kontrak-single/1437268153?app=itunes https://itunes.apple.com/us/album/nuwe-begin-temalied-van-die-kontrak-single/1437268153?app=music Lirieke : Voor die son opkom Is ons die lig op die horison Daar is iets wat jy binne in jou voel Jy weet wat ek bedoel Dis die klank wat uit jou hart uitkom Kom ons jaag die wind Daar's iets wat brand hier binne in Maak nie saak wat die wêreld vir jou sê Jy weet wat jy wil hê Dis tyd dat jy jou hart uit sing As jy dit wil hê moet jy opstaan As jy dit wil hê moet jy net aangaan As jy wil hê dit moet gebeur Al maak dit bietjie seer Ons vat als wat oorbly Dan maak ons 'n nuwe begin Ons laat die tyd stilstaan Sit al die ligte hier binne aan Alles wat jy wil hê begin nou Dis hier binne in jou Skree dit wat binne in jou hart aangaan As jy dit wil hê moet jy opstaan As jy dit wil hê moet jy net aangaan As jy wil hê dit moet gebeur Al maak dit bietjie seer Ons vat als wat oorbly Dan maak ons 'n nuwe begin